As mens na al die advertensies kxk, sal jy sweer daar gaan net 2 tente wees: Huisgenoot stage en Castle tent. Toe nie. Hoor ek vannaand met die tent daar in die hoek se inlyf dat Klip-inni-bos en Hunters ook tente gaan hê; met hul eie kunstenaars en programme. En die VIP’s het nie aircon [...]
Posts Tagged ‘Vredendal’
Nog rumours rakende die Huisgenoot Namaqua fees
Posted in Afrikaans, Local is Lekker, tagged Afrikaans, music, musiek, Namaqua fees, Rittel fees, suip fees, Vredendal on 26 October 2010 | Leave a Comment »
What a great peanutbutter day
Posted in Baby, Blogging, Family, Friends, tagged Amelia, Family, fun, Life, NaBloPoMo, Vredendal, WP mobile on 28 November 2009 | Leave a Comment »
Peanutbutter as in the day had lots of yummy little crunchie bits, but still felt creamy and lazy and spreadable… I know, my metaphor needs a little work. Had to do monthly shopping today – crazy, I know, it being end of the month – the shops will be crowded. But Amelia and I beat [...]
Rittelfees 2009 – Pics!
Posted in Blogging, Local is Lekker, tagged Afrikaans, fotos, musiek, NaBloPoMo, Namakwaland, pics, Rittelfees, Rittelfees 2009, suip fees, Vredendal on 9 November 2009 | Leave a Comment »
Soos Belowe in ‘n meer omvattednde post, hier is ‘n paar foto’s van my Rittelfees 2009 experience. Verskoon tog asseblief die swak kwaliteit – my Cybershot het finaal die gees gegee, en my LG chatterbox is nie bekend vir sy kie-kie neem vermoë nie. Die Saterdag oggend pretdraf. Ek hoor die musiek buite en dink ’Hectic, [...]
Rittelfees 2009 !
Posted in Afrikaans, Local is Lekker, tagged Afrikaans, Rittel, Rittelfees, Rittelfees 2009, Vredendal on 30 October 2009 | Leave a Comment »
Oktober beteken net een ding vir Vredendal, Rittelfees! Alreeds afgeskop met Mej Rittelfees Woensdag aand – kan met trots sê ek het dit nie bygewoon nie, maar die skinder tonge loop al. Nee, Kurt Darren was nie dronk nie, hy het net ‘n grappie gmaak. Gisteraand het die feesterrein al ge-doef-doef-doef. Ek het amper nie [...]
Spur
Posted in Baby, Family, Food & Cooking, Local is Lekker, Parenting, tagged Baby, family dining, Life, Spur, Vredendal on 5 October 2009 | Leave a Comment »
As soon as you become a parent, you will come to be a Spur regular – I can almost guarantee it. Not because you want to, or that the food is superior or even for the atmosphere. Nope. You will frequent this family oasis purely because the manager doesn’t care if your tot-of-terror runs between [...]







